Description
Afrikaanse Room-kleurige Kussing Sloop met die “Ons Vader” Gebed.
Cushion Cover fits standard 45cm x 45 cm Scatter Cushion
(Only Cushion Cover sold – Cushion not included)
No products in your shopping cart.
R130.00 R120.00
Ons Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word. Laat U Koninkryk kom, Laat U wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood, en vergeef ons ons oortredinge net soos ons ook die vergewe wat teen ons oortree. En laat ons nie in die versoeking kom nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die Koninkryk en die Krag en die Heerlikheid, tot in Ewigheid. Amen. Matt 6
(Only Cushion Cover sold – Cushion not included)
2 in stock
Afrikaanse Room-kleurige Kussing Sloop met die “Ons Vader” Gebed.
Cushion Cover fits standard 45cm x 45 cm Scatter Cushion
(Only Cushion Cover sold – Cushion not included)
Cushion Cover fits standard 45cm x 45 cm Scatter Cushions
Reviews
There are no reviews yet.